VIR Bobby Richter (32) van Rehoboth, ook bekend as Basterland, in Namibië, is musiek nie net ’n talent nie, maar ’n roeping.
VAN kleins af het sy geweet die stage en mic is haar playground. Renay Nel, of soos die mense haar op TikTok ken, ...
Ek gee op met Afrikaanse musiek. Ek het nou al amper al die Afrikaanse kunstenaars op die mark probeer, en ek kan die goeies op een hand tel. Die probleem is, ligte musiek en Afrikaanse musiek is ...
Suid-Afrika se KI-musikant, Jakkals Vibes, het onlangs op Breakfast with Martin Bester se Friday Live opgetree – 'n ...
Op Vrydag, 23 Januarie, het die talentvolle Suid-Afrikaanse musikant Zaan Sonnekus op Friday Live opgetree en sy weergawe van The Fray se 'You Found Me' gesing. Zaan Sonnekus skop ook 2026 af met 'n ...
Hoof uitvoerende beampte van platemaatskappy Vonk, Kobie Koen, meen die Afrikaanse musiekbedryf lyk heel gesond. “Dit is nie dat die bedryf ongesond is wat dit moeiliker maak vir kunstenaars nie, maar ...
Cape Town - kykNET is very excited to announce that the documentary series Legendes van Afrikaanse Musiek, where they pay tribute to the giants of this industry, can be seen every Wednesday night at ...
Soos vorige jare, bring ons die beste van Afrikaanse musiek saam op een verhoog, sê Frans Swart, vervaardiger van die Afrikaanse Musiekfeeste. "Met die Afrikaanse Musiekfees 12 hou ons ons vinger op ...
Die Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer Amanda Luca neem luisteraars op ’n eerlike en intieme reis met haar debuut-EP ...
Die opname bied ’n fyn saamgestelde program wat sy veelsydige musikale identiteit weerspieël en met gemak beweeg tussen klassieke klaviermusiek en jazz-geïnspireerde interpretasies. Hy sluit aan ...