Amor Vittone het Woensdag, 29 Januarie, die fantastiese nuus gedeel dat sy en haar nuwe liefde, Marius van Biljon, verloof is ...
Die gedenkkonsert ‘S. le Roux Marais 130’ word Sondag op dié komponis se geboortedag, 130 jaar gelede, in die AfriForum-teater in Pretoria gehou.