Die parlementêre portefeuljekomitee oor landbou het sy kommer uitgespreek oor die verval van die Ncera Macadamia-neutplaas buite Oos-Londen wat twee dekades gelede met R70 miljoen se regeringsgeld ges ...
Sy het Porter reeds in 2023 in die Kirstenbosch-somerkonsertreeks ondersteun en sal in Kaapstad weer saam met hom optree.
Adj.pres. Paul Mashatile sê die regering sal hom vir nou van spesifieke kommentaar oor die Madlanga-kommissie en ad hoc-komitee-prosesse weerhou.
Dié geregtelike doodsondersoek was vir twee dae op die rol van die landdroshof in Mdantsane maar verrigtinge is egter albei dae gekortwiek deur uitstaande hofrekords wat benodig word.
Neville Higgins se aanstelling kom nadat Sinebhongo Kwatsha, ’n proporsionele raadslid van die DOP-party, vroeër vandeesmaand tydelik deur die party geskors is.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results