’n Driejarige meisie is Maandag dood nadat sy glo sowat agt uur in ’n motor by die Seshego-hospitaal in Polokwane, Limpopo, vasgekeer was.
’n Britse parlementêre komitee het Woensdag bevraagteken of prins Andrew steeds in ’n herehuis op die koninklike Windsor-landgoed behoort te woon.
Van peperduur ontwerpersrokke tot spoggerige sportmotors (en selfs ’n weermagtenk!) was vanjaar by die matriekafskeid te sien. Dink jy dis reg dat ouers derduisende rand op dié eenmalige geleentheid ...
’n Vyfde prys op Wêreldatletiek se prysuitdeling wink vir die Sweedse paalspringsensasie Armand Duplantis nadat sy peil vanjaar nogmaals verstommend was.
Overbeek het dié saak op 2 Februarie 2024 teen haar man by die polisiekantoor in Somerset-Wes aanhangig gemaak.
Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, sal aan die parlementêre ad hoc-komitee moet verduidelik hoekom hy sekere bewerings teen Bheki Cele, oudminister van polisie, terugge ...
Waarom is die Valke nie onttrek toe hulle besef het dat die taakspan wat politieke moorde ondersoek ’n wettige operasie by die woning van die omstrede sakeman en moordbeskuldigde Katiso (KT) Molefe ui ...
Dit is ’n ope vraag of die Internasionale Strafhof die volgende vyf tot 10 jaar sal oorleef, sê Francesca Albanese, die Verenigde Nasies (VN) se spesiale rapporteur vir die besette Palestynse gebiede.
Die geïntegreerde leefstyloudit-stelsel gebruik bestaande digitale platforms om veral senior bestuurders in die staatsdiens se verklarings oor finansiële asook roerende en onroerende bates te kruisver ...
Pretty Mahlangu is in Julie in die hospitaal dood nadat sy tydens ’n tradisionele Zoeloe-seremonie in ’n straat in Dinwiddie, Germiston, raak gery is.
Senzo Mchunu was in Maart ‘baie ontevrede’ omdat sy opdrag van 31 Desember om die politieke-moorde-taakspan te ontbind nog nie uitgevoer is nie.
Die remme van ’n minibustaxi wat geweier het, is moontlik die oorsaak van ’n ongeluk waarin sewe mense Woensdag in Bassonia, in die suide van Johannesburg, gesterf het.