Die Bitou-munisipaliteit in Plettenbergbaai het ’n ondersoek van stapel gestuur nadat meer as 180 mense dakloos gelaat is toe ’n verwoestende brand vandeesweek in die gebied van Bossiesgif, ’n informe ...
De Kock het onlangs verras deur sy internasionale uittrede te beëindig en is tans in Pakistan vir Suid-Afrika se T20-reeks daar.
’n Jong man (18) wat nog in sy skooluniform geklee was, is Donderdagoggend doodgeskiet nadat hy en ’n 19-jarige glo ’n afleweringswa probeer kaap het.
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...
Volgens Opod het die paartjie se bure die aand verskeie skote hoor afgaan, maar nie die polisie gekontak of daarvan in kennis gestel nie.
Die geskiedkundige Irma Stern-museum in Rosebank, Kaapstad, sluit op Vrydag 31 Oktober, 56 jaar nadat dit geopen het, finaal sy deure.
Matriekleerlinge se geskiedenis-kennis is Donderdag in die eerste geskiedenisvraestel van die Nasionale Seniorsertifikaateksamen van 2025 op die proef gestel.
’n 20-jarige man is in hegtenis geneem in verband met ’n massaskietery in Westbury in Johannesburg waartydens twee tieners dood en vyf ander gewond is.
Die Springbokke wil seker maak dat hulle Saterdag se toets teen Japan op Wembley op húl “voorwaardes” speel, sê die binnesenter Damian de Allende.
Die Israeliese weermag het Donderdag ’n munisipale werker tydens ’n inval in die suide van Libanon doodgemaak, wat die Libanese pres. Joseph Aoen genoop het om sy weermag te beveel om sulke invalle di ...
Die Hermann-broers, Jordan en Rubin, het onder die trio van kolwers getel wat Donderdag 50-talle vir Suid-Afrika A op die eerste dag van sy vierdagstryd teen Indië se naasbestes in Bengaluru aangeteke ...
Een van die gevangenes is volgens inligting in die tronk dood en die tweede gevangene in die Victoria-hospitaal.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results