Die Bitou-munisipaliteit in Plettenbergbaai het ’n ondersoek van stapel gestuur nadat meer as 180 mense dakloos gelaat is toe ’n verwoestende brand vandeesweek in die gebied van Bossiesgif, ’n informe ...
Overbeek het op 2 Februarie 2024 ’n saak teen haar man by die polisiekantoor in Somerset-Wes aanhangig gemaak.
De Kock het onlangs verras deur sy internasionale uittrede te beëindig en is tans in Pakistan vir Suid-Afrika se T20-reeks daar.
Pres. Donald Trump het Donderdag aangekondig dat hy en pres. Xi Jinping van China ooreengekom het om invoertariewe te sny in ruil vir China se optrede teen handel in fentaniel, die hervatting van Amer ...
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...
Drie jaar nadat die 16-jarige Cheslyn Malgas op 20 Februarie 2022 in Scottsdene, Kraaifontein, deur Calvin Charles (23) doodgeskiet is, is sy moordenaar Woensdag in die streekhof in Blue Downs 30 jaar ...
Die Springbokke wil seker maak dat hulle Saterdag se toets teen Japan op Wembley op húl “voorwaardes” speel, sê die binnesenter Damian de Allende.
’n 20-jarige man is in hegtenis geneem in verband met ’n massaskietery in Westbury in Johannesburg waartydens twee tieners dood en vyf ander gewond is.
Die geskiedkundige Irma Stern-museum in Rosebank, Kaapstad, sluit op Vrydag 31 Oktober, 56 jaar nadat dit geopen het, finaal sy deure.
Die NMB-metro wil die hooggeregshof in Gqeberha nader oor ’n huurkontrak van R25 miljoen vir ’n transformator met Coega Steel.
Matriekleerlinge se geskiedenis-kennis is Donderdag in die eerste geskiedenisvraestel van die Nasionale Seniorsertifikaateksamen van 2025 op die proef gestel.
Die Hermann-broers, Jordan en Rubin, het onder die trio van kolwers getel wat Donderdag 50-talle vir Suid-Afrika A op die eerste dag van sy vierdagstryd teen Indië se naasbestes in Bengaluru aangeteke ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results